Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Sagaria

      • Jehovah sal Juda en Jerusalem verdedig (1-9)

        • Jerusalem, “swaar klip” (3)

      • Gehuil oor een wat deurboor is (10-14)

Sagaria 12:1

Voetnote

  • *

    Of “asem”.

Kruisverwysings

  • +Job 26:7; Jes 42:5
  • +Ps 102:25; Jes 45:18

Sagaria 12:2

Voetnote

  • *

    Of “bak”.

Kruisverwysings

  • +Sag 14:14

Sagaria 12:3

Kruisverwysings

  • +Sef 3:19
  • +Sag 14:2, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 22-23

Sagaria 12:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 23-24

Sagaria 12:5

Voetnote

  • *

    ’n Sjeik was ’n stamhoof.

Kruisverwysings

  • +Jes 41:10; Jl 3:16; Sag 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 24-25

Sagaria 12:6

Voetnote

  • *

    Of “op haar regmatige plek”.

Kruisverwysings

  • +Jes 41:15
  • +Mi 4:13; Sag 9:15
  • +Sag 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 24-25

    2007/12/1, bl. 11

Sagaria 12:7

Voetnote

  • *

    Of “heerlikheid”.

  • *

    Of “heerlikheid”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 25

Sagaria 12:8

Voetnote

  • *

    Of “die swakste”.

Kruisverwysings

  • +Jer 23:6; Jl 3:16; Sag 2:5; 9:15
  • +Eks 14:19; 23:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 25

Sagaria 12:9

Kruisverwysings

  • +Jes 54:17; Hag 2:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/15, bl. 25

Sagaria 12:10

Kruisverwysings

  • +Joh 19:34, 37; 20:27; Op 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 16

    Jehovah se dag, bl. 55

    “Hele Skrif”, bl. 169, 172

Sagaria 12:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:29; 2Kr 35:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/1, bl. 10

Sagaria 12:12

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:13, 14; Lu 3:23, 31

Sagaria 12:13

Kruisverwysings

  • +Eks 6:16
  • +Eks 6:17; 1Kr 23:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Sag. 12:1Job 26:7; Jes 42:5
Sag. 12:1Ps 102:25; Jes 45:18
Sag. 12:2Sag 14:14
Sag. 12:3Sef 3:19
Sag. 12:3Sag 14:2, 3
Sag. 12:5Jes 41:10; Jl 3:16; Sag 12:8
Sag. 12:6Jes 41:15
Sag. 12:6Mi 4:13; Sag 9:15
Sag. 12:6Sag 2:4
Sag. 12:8Jer 23:6; Jl 3:16; Sag 2:5; 9:15
Sag. 12:8Eks 14:19; 23:20
Sag. 12:9Jes 54:17; Hag 2:22
Sag. 12:10Joh 19:34, 37; 20:27; Op 1:7
Sag. 12:112Kn 23:29; 2Kr 35:22
Sag. 12:122Sa 5:13, 14; Lu 3:23, 31
Sag. 12:13Eks 6:16
Sag. 12:13Eks 6:17; 1Kr 23:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Sagaria 12:1-14

Sagaria

12 ’n Belangrike boodskap:

“Dít is die woord van Jehovah oor Israel,” sê Jehovah,

die Een wat die hemel uitgespan het,+

wat die fondament van die aarde gelê het+

en wat die gees* van die mens in hom gevorm het.

2 “Ek maak Jerusalem ’n beker* wat al die omliggende volke laat dronk word. En Juda sowel as Jerusalem sal beleër word.+ 3 In daardie dag sal ek Jerusalem ’n swaar klip vir al die volke maak. Almal wat dit optel, sal vir seker ernstig beseer word.+ En al die nasies van die aarde sal teen haar bymekaarkom.+ 4 In daardie dag,” sê Jehovah, “sal ek al die perde laat skrik en hulle ruiters paniekbevange maak. Ek sal my oë op die huis van Juda hou, maar ek sal al die perde van die volke blind laat word. 5 En die sjeiks* van Juda sal in hulle hart sê: ‘Die inwoners van Jerusalem is vir my ’n sterkte danksy Jehovah van die leërmagte, hulle God.’+ 6 In daardie dag sal ek die sjeiks van Juda maak soos ’n vuurbak tussen die hout en soos ’n vuurfakkel in ’n ry gesnyde graan.+ Hulle sal al die omliggende volke verteer, aan die regterkant en aan die linkerkant.+ En Jerusalem sal weer bewoon word op haar plek,* in Jerusalem.+

7 “En Jehovah sal die tente van Juda eerste red, sodat die prag* van die huis van Dawid en die prag* van die inwoners van Jerusalem nie groter sal wees as dié van Juda nie. 8 In daardie dag sal Jehovah die inwoners van Jerusalem verdedig.+ In daardie dag sal die een wat struikel* onder hulle, soos Dawid wees, en die huis van Dawid sal soos God wees, soos Jehovah se engel wat hulle lei.+ 9 En in daardie dag sal ek beslis al die nasies vernietig wat teen Jerusalem kom.+

10 “Ek sal oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem die gees van genade uitstort, en hulle sal smeekgebede doen. En hulle sal kyk na die een wat hulle met ’n spies deurboor het.+ Hulle sal huil oor hom soos hulle oor ’n enigste seun sou huil. En hulle sal bitterlik treur oor hom soos hulle oor ’n eersgebore seun sou treur. 11 In daardie dag sal die gehuil in Jerusalem groot wees, soos die gehuil by Hadad-Rimmon in die Vlakte van Megidʹdo.+ 12 En die land sal huil, elke familie op sy eie: die familie van die huis van Dawid op sy eie en hulle vrouens op hulle eie; die familie van die huis van Natan+ op sy eie en hulle vrouens op hulle eie; 13 die familie van die huis van Levi+ op sy eie en hulle vrouens op hulle eie; die familie van die Simeïete+ op sy eie en hulle vrouens op hulle eie; 14 en al die families wat oorbly, elke familie op sy eie en hulle vrouens op hulle eie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel