Genesis 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+ Romeine 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+
8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+