Joël 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+ Sefanja 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dan sal ek volke tot ’n suiwer taal laat oorgaan,+ sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroep,+ om hom skouer aan skouer te dien.’+ Handelinge 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.”’+
32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+
9 Want dan sal ek volke tot ’n suiwer taal laat oorgaan,+ sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroep,+ om hom skouer aan skouer te dien.’+