Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar hy het by hulle aangedring,+ sodat hulle na hom toe uitgedraai en in sy huis gekom het. Toe het hy vir hulle ’n feesmaal klaargemaak,+ en hy het ongesuurde koeke gebak,+ en hulle het geëet.

  • 2 Konings 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe het hy vir hulle ’n groot feesmaal gegee; en hulle het begin eet en drink, waarna hy hulle weggestuur het en hulle na hulle heer toe gegaan het. En die rowerbendes+ van die Siriërs het nie weer in die land van Israel gekom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel