Genesis 36:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Esau het sy vrouens uit die dogters van Kanaän+ geneem: Ada,+ die dogter van Elon, die Hetiet,+ en Oholibaʹma,+ die dogter van Ana, die kleindogter van Siʹbeon, die Hewiet, Deuteronomium 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+
2 Esau het sy vrouens uit die dogters van Kanaän+ geneem: Ada,+ die dogter van Elon, die Hetiet,+ en Oholibaʹma,+ die dogter van Ana, die kleindogter van Siʹbeon, die Hewiet,
3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+