Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 7:1

Kruisverwysings

  • +De 31:3; Ps 44:2
  • +Eks 33:2; Jos 3:10
  • +Ge 10:15
  • +Ge 10:16
  • +Ge 15:16
  • +Ge 10:19
  • +Jos 11:3
  • +Ge 10:17
  • +1Kr 1:14
  • +De 20:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘Goeie land’, bl. 10-11

Deuteronomium 7:2

Kruisverwysings

  • +Nu 33:52; Han 13:19
  • +Le 27:29; De 20:17; Jos 6:17; 10:28
  • +Eks 23:32; 34:15; De 20:16; Rig 2:2

Deuteronomium 7:3

Kruisverwysings

  • +Jos 23:12; 1Kn 11:2; Esr 9:2; Ne 10:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/11/1, bl. 20-21

Deuteronomium 7:4

Kruisverwysings

  • +Eks 34:16; 1Kn 11:4
  • +De 6:15

Deuteronomium 7:5

Kruisverwysings

  • +Eks 34:13; De 12:2
  • +Eks 23:24; De 12:3; 16:22
  • +De 16:21
  • +Rig 6:25
  • +De 7:25; 12:3

Deuteronomium 7:6

Kruisverwysings

  • +Eks 19:6; De 14:2; Jer 2:3
  • +Eks 19:5; Ps 135:4; Am 3:2; Mal 3:17

Deuteronomium 7:7

Kruisverwysings

  • +De 4:37; 10:15; Ps 105:6; Ro 9:11
  • +De 10:22; Ps 105:12; Jes 51:2

Deuteronomium 7:8

Kruisverwysings

  • +De 23:5
  • +Ge 22:16; Eks 32:13; De 10:15; Ps 105:9; Lu 1:73
  • +Eks 13:14
  • +Eks 6:6; 13:3; Jes 51:10

Deuteronomium 7:9

Kruisverwysings

  • +Le 26:45; De 4:35; Ps 68:20
  • +Jes 49:7; 1Kor 10:13; 2Kor 1:18; Heb 11:11
  • +Ne 1:5; Da 9:4
  • +Eks 34:7; De 5:10

Deuteronomium 7:10

Kruisverwysings

  • +Ps 21:9; 68:2; Spr 2:22; Jes 59:18; Na 1:2; 2Pe 3:7

Deuteronomium 7:11

Kruisverwysings

  • +De 5:32; Joh 13:17; Jak 1:22

Deuteronomium 7:12

Kruisverwysings

  • +Eks 15:26; De 28:1
  • +Ps 105:8
  • +Mi 7:20; Lu 1:55, 72

Deuteronomium 7:13

Kruisverwysings

  • +Eks 23:25; Spr 10:22
  • +Le 26:9
  • +De 28:4
  • +Le 26:4
  • +Ps 107:38
  • +Ge 13:15

Deuteronomium 7:14

Kruisverwysings

  • +De 33:29; Ps 115:15; 147:20
  • +Eks 23:26; De 28:11; Ps 127:3

Deuteronomium 7:15

Kruisverwysings

  • +De 28:27, 60; Am 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/6/15, bl. 4

Deuteronomium 7:16

Kruisverwysings

  • +De 7:2; 20:16; Jos 10:28
  • +Ge 15:16; Le 18:25; De 9:5
  • +Eks 20:3
  • +Eks 23:33; De 12:30; Rig 2:3; Ps 106:36

Deuteronomium 7:17

Kruisverwysings

  • +Nu 13:31

Deuteronomium 7:18

Kruisverwysings

  • +De 1:29; 31:6; Ps 27:1; Jes 41:10
  • +Eks 14:13; Ps 105:27; 135:8; Han 13:17

Deuteronomium 7:19

Kruisverwysings

  • +De 29:3; Ne 9:11
  • +Ne 9:10; Jer 32:20
  • +Eks 13:3
  • +De 11:2
  • +De 4:34
  • +Eks 23:28; Jos 3:10

Deuteronomium 7:20

Kruisverwysings

  • +De 2:25; Jos 2:9; 24:12
  • +Eks 23:29

Deuteronomium 7:21

Kruisverwysings

  • +Nu 14:9; Ps 46:5
  • +De 10:17; 1Sa 4:8; Ne 1:5; 9:32

Deuteronomium 7:22

Kruisverwysings

  • +Eks 23:30

Deuteronomium 7:23

Kruisverwysings

  • +De 9:3

Deuteronomium 7:24

Kruisverwysings

  • +Jos 10:24; 12:1
  • +Eks 17:14; Ps 9:5
  • +De 11:25; Jos 1:5; 23:9; Ro 8:31
  • +Jos 11:14

Deuteronomium 7:25

Kruisverwysings

  • +Eks 32:20; De 12:3; 1Kr 14:12
  • +Jes 30:22
  • +Jos 7:21
  • +De 7:16; Rig 8:27
  • +De 27:15; 29:17

Deuteronomium 7:26

Kruisverwysings

  • +Ro 2:22
  • +Le 27:28; De 13:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 7:1De 31:3; Ps 44:2
Deut. 7:1Eks 33:2; Jos 3:10
Deut. 7:1Ge 10:15
Deut. 7:1Ge 10:16
Deut. 7:1Ge 15:16
Deut. 7:1Ge 10:19
Deut. 7:1Jos 11:3
Deut. 7:1Ge 10:17
Deut. 7:11Kr 1:14
Deut. 7:1De 20:1
Deut. 7:2Nu 33:52; Han 13:19
Deut. 7:2Le 27:29; De 20:17; Jos 6:17; 10:28
Deut. 7:2Eks 23:32; 34:15; De 20:16; Rig 2:2
Deut. 7:3Jos 23:12; 1Kn 11:2; Esr 9:2; Ne 10:30
Deut. 7:4Eks 34:16; 1Kn 11:4
Deut. 7:4De 6:15
Deut. 7:5Eks 34:13; De 12:2
Deut. 7:5Eks 23:24; De 12:3; 16:22
Deut. 7:5De 16:21
Deut. 7:5Rig 6:25
Deut. 7:5De 7:25; 12:3
Deut. 7:6Eks 19:6; De 14:2; Jer 2:3
Deut. 7:6Eks 19:5; Ps 135:4; Am 3:2; Mal 3:17
Deut. 7:7De 4:37; 10:15; Ps 105:6; Ro 9:11
Deut. 7:7De 10:22; Ps 105:12; Jes 51:2
Deut. 7:8De 23:5
Deut. 7:8Ge 22:16; Eks 32:13; De 10:15; Ps 105:9; Lu 1:73
Deut. 7:8Eks 13:14
Deut. 7:8Eks 6:6; 13:3; Jes 51:10
Deut. 7:9Le 26:45; De 4:35; Ps 68:20
Deut. 7:9Jes 49:7; 1Kor 10:13; 2Kor 1:18; Heb 11:11
Deut. 7:9Ne 1:5; Da 9:4
Deut. 7:9Eks 34:7; De 5:10
Deut. 7:10Ps 21:9; 68:2; Spr 2:22; Jes 59:18; Na 1:2; 2Pe 3:7
Deut. 7:11De 5:32; Joh 13:17; Jak 1:22
Deut. 7:12Eks 15:26; De 28:1
Deut. 7:12Ps 105:8
Deut. 7:12Mi 7:20; Lu 1:55, 72
Deut. 7:13Eks 23:25; Spr 10:22
Deut. 7:13Le 26:9
Deut. 7:13De 28:4
Deut. 7:13Le 26:4
Deut. 7:13Ps 107:38
Deut. 7:13Ge 13:15
Deut. 7:14De 33:29; Ps 115:15; 147:20
Deut. 7:14Eks 23:26; De 28:11; Ps 127:3
Deut. 7:15De 28:27, 60; Am 4:10
Deut. 7:16De 7:2; 20:16; Jos 10:28
Deut. 7:16Ge 15:16; Le 18:25; De 9:5
Deut. 7:16Eks 20:3
Deut. 7:16Eks 23:33; De 12:30; Rig 2:3; Ps 106:36
Deut. 7:17Nu 13:31
Deut. 7:18De 1:29; 31:6; Ps 27:1; Jes 41:10
Deut. 7:18Eks 14:13; Ps 105:27; 135:8; Han 13:17
Deut. 7:19De 29:3; Ne 9:11
Deut. 7:19Ne 9:10; Jer 32:20
Deut. 7:19Eks 13:3
Deut. 7:19De 11:2
Deut. 7:19De 4:34
Deut. 7:19Eks 23:28; Jos 3:10
Deut. 7:20De 2:25; Jos 2:9; 24:12
Deut. 7:20Eks 23:29
Deut. 7:21Nu 14:9; Ps 46:5
Deut. 7:21De 10:17; 1Sa 4:8; Ne 1:5; 9:32
Deut. 7:22Eks 23:30
Deut. 7:23De 9:3
Deut. 7:24Jos 10:24; 12:1
Deut. 7:24Eks 17:14; Ps 9:5
Deut. 7:24De 11:25; Jos 1:5; 23:9; Ro 8:31
Deut. 7:24Jos 11:14
Deut. 7:25Eks 32:20; De 12:3; 1Kr 14:12
Deut. 7:25Jes 30:22
Deut. 7:25Jos 7:21
Deut. 7:25De 7:16; Rig 8:27
Deut. 7:25De 27:15; 29:17
Deut. 7:26Ro 2:22
Deut. 7:26Le 27:28; De 13:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 7:1-26

Deuteronomium

7 “Wanneer Jehovah jou God jou uiteindelik in die land bring waarheen jy trek om dit in besit te neem,+ dan sal hy groot nasies voor jou uit verdryf,+ die Hetiete+ en die Girgasiete+ en die Amoriete+ en die Kanaäniete+ en die Perissiete+ en die Hewiete+ en die Jebusiete,+ sewe nasies, groter en magtiger as jy.+ 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+ 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+ 4 Want hy sal jou seun daarvan afkeer om my te volg, en hulle sal beslis ander gode dien;+ en Jehovah se toorn sal inderdaad teen julle ontvlam, en hy sal jou beslis gou verdelg.+

5 “Daarenteen moet julle só met hulle doen: Hulle altare moet julle afbreek,+ en hulle heilige pilare moet julle stukkend breek,+ en hulle heilige pale+ moet julle afkap,+ en hulle gesnede beelde moet julle met vuur verbrand.+ 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

7 “Nie omdat julle die grootste van al die volke was, het Jehovah geneentheid vir julle getoon sodat hy julle uitgekies het nie,+ want julle was die geringste van al die volke.+ 8 Maar omdat Jehovah julle liefgehad het,+ en omdat hy gehou het by die beëdigde verklaring wat hy vir julle voorvaders gesweer het,+ het Jehovah julle met ’n sterk hand uitgelei,+ om jou te verlos uit die slawehuis,+ uit die hand van Farao, die koning van Egipte. 9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+ 10 maar wat die een wat hom haat, in sy aangesig vergeld deur hom te vernietig.+ Hy sal nie aarsel teenoor die een wat hom haat nie; hy sal hom in sy aangesig vergeld. 11 En jy moet die gebod en die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek jou vandag beveel, onderhou deur dit na te kom.+

12 “En omdat julle na hierdie regterlike beslissings bly luister en dit onderhou en dit uitvoer,+ sal Jehovah jou God die verbond+ en die liefderyke goedhartigheid teenoor jou hou waaroor hy vir jou voorvaders gesweer het.+ 13 En hy sal jou beslis liefhê en jou seën+ en jou vermenigvuldig+ en die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond seën,+ jou graan en jou nuwe wyn en jou olie, die kalwers van jou koeie en die aanteel van jou kleinvee,+ in die land wat hy aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.+ 14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+ 15 En Jehovah sal beslis elke siekte van jou verwyder; en wat al die bose kwale van Egipte betref wat jy geken het,+ hy sal dit nie oor jou laat kom nie, en hy sal dit inderdaad oor almal bring wat jou haat. 16 En jy moet al die volke verteer wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Jou oog mag nie vir hulle jammer voel nie;+ en jy mag hulle gode nie dien nie,+ want dit sal vir jou ’n strik wees.+

17 “As jy in jou hart sê: ‘Hierdie nasies is te groot vir my. Hoe sal ek hulle kan verdryf?’+ 18 dan moet jy nie vir hulle bang wees nie.+ Jy moet vir seker dink aan wat Jehovah jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+ 19 die groot beproewinge wat jou oë gesien het,+ en die tekens en die wonderwerke+ en die sterk hand+ en die uitgestrekte arm+ waarmee Jehovah jou God jou uitgelei het.+ So sal Jehovah jou God aan al die volke doen vir wie jy bang is.+ 20 En Jehovah jou God sal ook die gevoel van verslaenheid+ oor hulle stuur, totdat dié vergaan wat oorgebly het+ en wat vir jou weggekruip het. 21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+

22 “En Jehovah jou God sal hierdie nasies beslis bietjie vir bietjie voor jou wegstoot.+ Jy sal nie toegelaat word om gou ’n einde aan hulle te maak nie, sodat die wilde diere van die veld nie teen jou vermeerder nie. 23 En Jehovah jou God sal hulle inderdaad aan jou oorlewer en hulle in groot verwarring op die vlug jaag, totdat hulle verdelg is.+ 24 En hy sal hulle konings beslis in jou hand gee,+ en jy moet hulle naam onder die hemel uit vernietig.+ Niemand sal teen jou standhou+ totdat jy hulle uitgeroei het nie.+ 25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God. 26 En jy mag niks verfoeiliks in jou huis inbring nie, sodat jy nie soos dit ’n voorwerp word wat aan vernietiging oorgegee word nie. Jy moet dit geheel en al as ’n gruwel beskou en dit heeltemal verfoei,+ want dit is iets wat aan vernietiging oorgegee is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel