34 En Jakob het vir Esau brood en die lensiegereg gegee, en hy het geëet en gedrink.+ Toe het hy opgestaan en weggegaan. So het Esau die geboortereg verag.+
33 “Julle het ook gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer+ sonder om jou eed na te kom nie, maar jy moet jou geloftes aan Jehovah betaal.’+