Levitikus 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah. Numeri 30:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah doen+ of ’n eed sweer+ waardeur hy sy siel tot ’n onthoudingsgelofte verbind,+ mag hy sy woord nie breek nie.+ Volgens alles wat uit sy mond uitgegaan het, moet hy doen.+
12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah.
2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah doen+ of ’n eed sweer+ waardeur hy sy siel tot ’n onthoudingsgelofte verbind,+ mag hy sy woord nie breek nie.+ Volgens alles wat uit sy mond uitgegaan het, moet hy doen.+