3 aangesien ek jou moet laat sweer by Jehovah,+ die God van die hemel en die God van die aarde, dat jy nie vir my seun ’n vrou sal neem uit die dogters van die Kanaäniete onder wie ek woon nie,+
46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek het ’n afsku gekry van my lewe weens die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het soos dié uit die dogters van die land, watter nut het die lewe dan vir my?”+