Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 23:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Slange, addergebroedsel,+ hoe sal julle die oordeel van Gehenʹna+ ontvlug?

  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • 1 Johannes 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die kinders van God en die kinders van die Duiwel word aan hierdie feit geken: elkeen wat nie regverdigheid beoefen nie,+ het nie sy oorsprong by God nie, ook nie hy wat sy broer nie liefhet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel