Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Johannes 3:1

Kantlynverwysings

  • +Joh 3:16
  • +Joh 1:12; Ro 8:15
  • +Joh 15:19
  • +Joh 16:3; 17:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 21

1 Johannes 3:2

Kantlynverwysings

  • +Ro 8:16; Ef 1:5
  • +1Kor 15:49; Flp 3:21
  • +2Pe 1:4
  • +Joh 14:3; Heb 12:23
  • +Mt 5:8; Joh 4:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 3:3

Kantlynverwysings

  • +2Kor 7:1
  • +1Pe 1:16

1 Johannes 3:4

Kantlynverwysings

  • +Ro 3:20; 1Ti 5:20
  • +Mt 7:23; Ro 4:15
  • +1Jo 5:17

1 Johannes 3:5

Kantlynverwysings

  • +Le 16:22; Jes 53:11; Joh 1:29
  • +Joh 8:46; 2Kor 5:21

1 Johannes 3:6

Kantlynverwysings

  • +Joh 15:4
  • +Ro 6:12; 1Pe 4:1
  • +Ps 15:1; 3Jo 11

1 Johannes 3:7

Kantlynverwysings

  • +De 32:4; Ps 119:137; 145:17

1 Johannes 3:8

Kantlynverwysings

  • +Ge 3:14; Joh 8:44
  • +Heb 2:14
  • +Joh 16:33; Kol 2:15; Heb 2:14

1 Johannes 3:9

Kantlynverwysings

  • +1Jo 5:18
  • +1Pe 1:23

1 Johannes 3:10

Kantlynverwysings

  • +1Jo 2:29
  • +1Jo 4:8

1 Johannes 3:11

Kantlynverwysings

  • +1Jo 1:1; 2:7; 2Jo 5
  • +Joh 13:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Onderwyser, bl. 225

1 Johannes 3:12

Kantlynverwysings

  • +Ge 4:8
  • +Ge 4:5; Jud 11
  • +Ge 4:4; Heb 11:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Onderwyser, bl. 225

1 Johannes 3:13

Kantlynverwysings

  • +Mt 5:11; Joh 15:18; 2Ti 3:12

1 Johannes 3:14

Kantlynverwysings

  • +Joh 5:24; Ro 8:2
  • +1Jo 2:10
  • +Joh 3:36

1 Johannes 3:15

Kantlynverwysings

  • +Le 19:17
  • +Mt 5:21; Ef 4:31
  • +Ge 9:6
  • +Nu 35:31; Op 21:8; 22:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 82

    Die Wagtoring,

    2006/12/1, bl. 27

1 Johannes 3:16

Kantlynverwysings

  • +Joh 13:1
  • +Joh 3:16; 15:13; Ro 8:32
  • +Joh 13:15; Ro 16:4; 1Te 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 177-178

1 Johannes 3:17

Kantlynverwysings

  • +Lu 3:11
  • +De 26:12; Ro 12:13
  • +Le 25:35; De 15:7; Jak 2:16
  • +Jes 58:7; 1Jo 4:20

1 Johannes 3:18

Kantlynverwysings

  • +1Kor 13:4
  • +Ro 12:9
  • +Jak 1:22; 2:17
  • +Mt 7:22; 1Pe 1:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 7-11

1 Johannes 3:19

Kantlynverwysings

  • +Joh 18:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 240-249

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 9

    2007/7/15, bl. 16-17

    2000/5/1, bl. 30-31

1 Johannes 3:20

Kantlynverwysings

  • +2Sa 24:10; Mt 26:75; Lu 18:13
  • +Lu 12:30; Heb 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 240-249

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 9

    2007/7/15, bl. 16-17

    2005/8/1, bl. 30

    2000/5/1, bl. 29-30

1 Johannes 3:21

Kantlynverwysings

  • +Heb 4:16; 1Jo 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 16-17

1 Johannes 3:22

Kantlynverwysings

  • +Ps 10:17; 34:15; Mt 7:8; 1Pe 3:12
  • +Joh 9:31; Heb 13:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 16-17

1 Johannes 3:23

Kantlynverwysings

  • +Joh 6:29
  • +Joh 13:34

1 Johannes 3:24

Kantlynverwysings

  • +Joh 15:4; 1Jo 2:24
  • +Joh 14:23
  • +Ro 8:2, 9

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 3:1Joh 3:16
1 Joh. 3:1Joh 1:12; Ro 8:15
1 Joh. 3:1Joh 15:19
1 Joh. 3:1Joh 16:3; 17:25
1 Joh. 3:2Ro 8:16; Ef 1:5
1 Joh. 3:21Kor 15:49; Flp 3:21
1 Joh. 3:22Pe 1:4
1 Joh. 3:2Joh 14:3; Heb 12:23
1 Joh. 3:2Mt 5:8; Joh 4:24
1 Joh. 3:32Kor 7:1
1 Joh. 3:31Pe 1:16
1 Joh. 3:4Ro 3:20; 1Ti 5:20
1 Joh. 3:4Mt 7:23; Ro 4:15
1 Joh. 3:41Jo 5:17
1 Joh. 3:5Le 16:22; Jes 53:11; Joh 1:29
1 Joh. 3:5Joh 8:46; 2Kor 5:21
1 Joh. 3:6Joh 15:4
1 Joh. 3:6Ro 6:12; 1Pe 4:1
1 Joh. 3:6Ps 15:1; 3Jo 11
1 Joh. 3:7De 32:4; Ps 119:137; 145:17
1 Joh. 3:8Ge 3:14; Joh 8:44
1 Joh. 3:8Heb 2:14
1 Joh. 3:8Joh 16:33; Kol 2:15; Heb 2:14
1 Joh. 3:91Jo 5:18
1 Joh. 3:91Pe 1:23
1 Joh. 3:101Jo 2:29
1 Joh. 3:101Jo 4:8
1 Joh. 3:111Jo 1:1; 2:7; 2Jo 5
1 Joh. 3:11Joh 13:34
1 Joh. 3:12Ge 4:8
1 Joh. 3:12Ge 4:5; Jud 11
1 Joh. 3:12Ge 4:4; Heb 11:4
1 Joh. 3:13Mt 5:11; Joh 15:18; 2Ti 3:12
1 Joh. 3:14Joh 5:24; Ro 8:2
1 Joh. 3:141Jo 2:10
1 Joh. 3:14Joh 3:36
1 Joh. 3:15Le 19:17
1 Joh. 3:15Mt 5:21; Ef 4:31
1 Joh. 3:15Ge 9:6
1 Joh. 3:15Nu 35:31; Op 21:8; 22:15
1 Joh. 3:16Joh 13:1
1 Joh. 3:16Joh 3:16; 15:13; Ro 8:32
1 Joh. 3:16Joh 13:15; Ro 16:4; 1Te 2:8
1 Joh. 3:17Lu 3:11
1 Joh. 3:17De 26:12; Ro 12:13
1 Joh. 3:17Le 25:35; De 15:7; Jak 2:16
1 Joh. 3:17Jes 58:7; 1Jo 4:20
1 Joh. 3:181Kor 13:4
1 Joh. 3:18Ro 12:9
1 Joh. 3:18Jak 1:22; 2:17
1 Joh. 3:18Mt 7:22; 1Pe 1:22
1 Joh. 3:19Joh 18:37
1 Joh. 3:202Sa 24:10; Mt 26:75; Lu 18:13
1 Joh. 3:20Lu 12:30; Heb 4:13
1 Joh. 3:21Heb 4:16; 1Jo 5:14
1 Joh. 3:22Ps 10:17; 34:15; Mt 7:8; 1Pe 3:12
1 Joh. 3:22Joh 9:31; Heb 13:21
1 Joh. 3:23Joh 6:29
1 Joh. 3:23Joh 13:34
1 Joh. 3:24Joh 15:4; 1Jo 2:24
1 Joh. 3:24Joh 14:23
1 Joh. 3:24Ro 8:2, 9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Johannes 3:1-24

1 Johannes

3 Kyk watter liefde+ het die Vader ons gegee, sodat ons kinders van God genoem sou word;+ en dit is ons ook. Daarom ken die wêreld+ ons nie, want dit het hom nie leer ken nie.+ 2 Geliefdes, nou is ons kinders van God,+ maar dit is nog nie openbaar gemaak wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees+ wanneer hy openbaar gemaak word,+ want ons sal hom sien net soos hy is.+ 3 En elkeen wat hierdie hoop op hom het, reinig+ homself net soos hy rein is.+

4 Elkeen wat sonde beoefen,+ beoefen ook wetteloosheid,+ en daarom is sonde+ wetteloosheid. 5 Julle weet ook dat hy openbaar gemaak is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde+ in hom nie. 6 Elkeen wat in eenheid met hom bly,+ beoefen nie sonde nie;+ niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie.+ 7 Kindertjies, laat niemand julle mislei nie; hy wat regverdigheid beoefen, is regverdig, net soos hy regverdig is.+ 8 Hy wat sonde beoefen, het sy oorsprong by die Duiwel, want die Duiwel sondig al van die begin af.+ Met dié doel is die Seun van God openbaar gemaak,+ naamlik om die werke van die Duiwel te verbreek.+

9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy voortplantingsaad bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+ 10 Die kinders van God en die kinders van die Duiwel word aan hierdie feit geken: elkeen wat nie regverdigheid beoefen nie,+ het nie sy oorsprong by God nie, ook nie hy wat sy broer nie liefhet nie.+ 11 Want dít is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het,+ dat ons liefde vir mekaar moet hê;+ 12 nie soos Kain, wat sy oorsprong by die bose gehad het en sy broer doodgemaak het+ nie. En waarom het hy hom doodgemaak? Omdat sy eie werke goddeloos was,+ maar dié van sy broer regverdig.+

13 Broers, moenie julle daaroor verwonder dat die wêreld julle haat nie.+ 14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Hy wat nie liefhet nie, bly in die dood.+ 15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+ 16 Hieraan het ons die liefde leer ken,+ omdat hy vir ons van sy siel afstand gedoen het;+ en ons staan onder verpligting om vir ons broers van ons siele afstand te doen.+ 17 Maar wie hierdie wêreld se middele vir lewensonderhoud het+ en sy broer sien gebrek+ ly en tog die deur van sy tere medelye vir hom sluit,+ in watter opsig bly die liefde vir God in hom?+ 18 Kindertjies, laat ons liefhê,+ nie met woorde of met die tong nie,+ maar met dade+ en in waarheid.+

19 Hieraan sal ons weet dat ons ons oorsprong by die waarheid het,+ en ons sal ons hart voor hom gerusstel 20 met betrekking tot alles waarin ons hart ons veroordeel,+ want God is groter as ons hart en weet alles.+ 21 Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, het ons vrymoedigheid van spraak teenoor God;+ 22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom,+ omdat ons sy gebooie bewaar en die dinge doen wat in sy oë welbehaaglik is.+ 23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het. 24 Wat meer is, wie sy gebooie bewaar, bly in eenheid met hom, en hy in eenheid met so iemand;+ en hieraan kom ons te wete dat hy in eenheid met ons bly,+ danksy die gees+ wat hy ons gegee het.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel