Rigters 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En as Israel saad gesaai het,+ het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ opgetrek, ja, hulle het teen hulle opgetrek. 1 Konings 4:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Salomo se wysheid was oorvloediger+ as die wysheid van al die Oosterlinge+ en as al die wysheid van Egipte.+ Job 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword.
3 En as Israel saad gesaai het,+ het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ opgetrek, ja, hulle het teen hulle opgetrek.
30 En Salomo se wysheid was oorvloediger+ as die wysheid van al die Oosterlinge+ en as al die wysheid van Egipte.+
3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword.