Jesaja 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die vorste van Soan+ is inderdaad dwaas. Wat die wyses van Farao se raadgewers betref, hulle raad is iets onredeliks.+ Hoe sal julle vir Farao sê: “Ek is die seun van wyse manne, die seun van konings uit die ou tyd”? Handelinge 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade.
11 Die vorste van Soan+ is inderdaad dwaas. Wat die wyses van Farao se raadgewers betref, hulle raad is iets onredeliks.+ Hoe sal julle vir Farao sê: “Ek is die seun van wyse manne, die seun van konings uit die ou tyd”?
22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade.