2 Sarai het derhalwe vir Abram gesê: “Kyk tog! Jehovah het my daarvan uitgesluit om kinders te baar.+ Hou asseblief gemeenskap met my diensmeisie. Miskien sal ek van haar kinders kry.”+ En Abram het na die stem van Sarai geluister.+
17 Toe het die buurvroue+ hom ’n naam gegee en gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore.” En hulle het hom Obed+ begin noem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.