Genesis 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Uiteindelik het Jehovah vir Jakob gesê: “Keer terug na die land van jou vaders en na jou familielede,+ en ek sal voortdurend met jou wees.”+ Genesis 31:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek is die ware God van Bet-El,+ waar jy ’n pilaar gesalf het+ en waar jy ’n gelofte aan my gedoen het.+ Staan nou op, gaan uit hierdie land uit en keer terug na jou geboorteland.’”+
3 Uiteindelik het Jehovah vir Jakob gesê: “Keer terug na die land van jou vaders en na jou familielede,+ en ek sal voortdurend met jou wees.”+
13 Ek is die ware God van Bet-El,+ waar jy ’n pilaar gesalf het+ en waar jy ’n gelofte aan my gedoen het.+ Staan nou op, gaan uit hierdie land uit en keer terug na jou geboorteland.’”+