Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En kyk, ek is met jou en ek sal jou bewaar oral waar jy gaan en ek sal jou na hierdie grond terugbring,+ want ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek vir jou gesê het nie.”+

  • Genesis 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het Jakob gesê: “O God van my vader Abraham en God van my vader Isak,+ o Jehovah, u wat vir my sê: ‘Keer terug na jou land en na jou familielede en ek sal aan jou goed doen’,+

  • Genesis 35:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Jakob het eindelik by sy vader Isak in Mamre+ gekom, by Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, waar Abraham en ook Isak as vreemdelinge gewoon het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel