Genesis 33:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het toe gesê: “Wat bedoel jy met hierdie hele kamp reisigers wat ek teëgekom het?”+ Hierop het hy gesê: “Om guns in die oë van my heer te vind.”+ Matteus 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Kyk! Ek stuur julle soos skape onder wolwe uit;+ wees dus versigtig soos slange+ en tog onskuldig soos duiwe.+
8 Hy het toe gesê: “Wat bedoel jy met hierdie hele kamp reisigers wat ek teëgekom het?”+ Hierop het hy gesê: “Om guns in die oë van my heer te vind.”+
16 “Kyk! Ek stuur julle soos skape onder wolwe uit;+ wees dus versigtig soos slange+ en tog onskuldig soos duiwe.+