20 En Jakob het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “As God voortdurend met my sal wees en my beslis op hierdie weg sal bewaar waarop ek gaan en my beslis brood sal gee om te eet en klere om te dra+
42 As die God van my vader,+ die God van Abraham en die Vrees van Isak,+ nie aan my kant was nie, sou u my nou met leë hande weggestuur het. God het my ellende en die moeisame arbeid van my hande gesien, en daarom het hy u laas nag tereggewys.”+
2 As jy deur die waters trek,+ sal ek met jou wees;+ en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie.+ As jy deur die vuur gaan, sal jy nie geskroei word nie, en ook sal die vlam jou nie brand nie.+