Jesaja 43:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 As jy deur die waters gaan, sal ek met jou wees,+en as jy riviere oorsteek, sal dit nie bo-oor jou spoel nie.+ As jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie,en die vlam sal jou ook nie brand nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 43:2 Jesaja se profesie II, bl. 47-48
2 As jy deur die waters gaan, sal ek met jou wees,+en as jy riviere oorsteek, sal dit nie bo-oor jou spoel nie.+ As jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie,en die vlam sal jou ook nie brand nie.