26 Die seëninge van jou vader sal inderdaad groter wees as die seëninge van die ewige berge,+ as die sieraad van die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly.+ Hulle sal op die hoof van Josef bly, ja, op die kroon van die hoof van die een wat onder sy broers uitgesonder is.+