Psalm 50:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jy sit en praat teen jou eie broer,+Tot nadeel van die seun van jou moeder verraai jy ’n tekortkoming.+ Spreuke 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+
20 Jy sit en praat teen jou eie broer,+Tot nadeel van die seun van jou moeder verraai jy ’n tekortkoming.+
17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+