Daniël 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Toe het die towerpriesters, die besweerders, die Galdeërs+ en die sterrewiggelaars+ ingekom; en ek het voor hulle gesê wat die droom was, maar sy uitlegging het hulle nie aan my bekend gemaak nie.+
7 “Toe het die towerpriesters, die besweerders, die Galdeërs+ en die sterrewiggelaars+ ingekom; en ek het voor hulle gesê wat die droom was, maar sy uitlegging het hulle nie aan my bekend gemaak nie.+