Daniël 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Toe het die towerpriesters, die waarsêers, die Galdeërs* en die sterrevoorspellers+ na my toe gekom. Ek het vir hulle vertel wat ek gedroom het, maar hulle kon nie vir my sê wat dit beteken nie.+
7 “Toe het die towerpriesters, die waarsêers, die Galdeërs* en die sterrevoorspellers+ na my toe gekom. Ek het vir hulle vertel wat ek gedroom het, maar hulle kon nie vir my sê wat dit beteken nie.+