Deuteronomium 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Neem wyse en verstandige+ en ervare+ manne van julle stamme, sodat ek hulle as hoofde oor julle kan aanstel.’+ 1 Korintiërs 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verder, wat in hierdie geval van bestuurders+ verwag word, is dat ’n man getrou bevind word.+
13 Neem wyse en verstandige+ en ervare+ manne van julle stamme, sodat ek hulle as hoofde oor julle kan aanstel.’+