10 En hy het in die naam van koning+ Ahasʹveros geskryf en dit met die koning se seëlring+ verseël+ en geskrewe dokumente gestuur deur die hand van die boodskappers te perd,+ wat op posperde gery het wat in die koninklike diens gebruik is, hingsvulle van vinnige merries,