26 Toe het hulle aan hom berig gebring en gesê: “Josef lewe nog, en hy is heerser oor die hele Egipteland!”+ Maar sy hart het lam geword, want hy het hulle nie geglo nie.+
10 en hy het hom uit al sy verdrukkinge verlos en hom guns en wysheid voor die oë van Farao, die koning van Egipte, gegee. En hy het hom aangestel om Egipte en sy hele huis te bestuur.+