Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Johannes 4:1

Kantlynverwysings

  • +De 18:21; 2Te 2:2; 1Ti 4:1
  • +Op 22:6
  • +Mt 24:24; Op 16:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 6-7

    2007/3/1, bl. 5

    2004/9/1, bl. 17

1 Johannes 4:2

Kantlynverwysings

  • +2Ti 3:16; Op 22:6
  • +Joh 1:14; 1Kor 12:3; Op 19:10

1 Johannes 4:3

Kantlynverwysings

  • +2Pe 2:1; 1Jo 2:22
  • +2Te 2:7; 1Jo 2:18
  • +Han 20:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 4:4

Kantlynverwysings

  • +1Jo 5:4
  • +Joh 17:21
  • +2Kr 20:6
  • +Ef 2:2; 6:12

1 Johannes 4:5

Kantlynverwysings

  • +1Jo 5:19
  • +Joh 15:19

1 Johannes 4:6

Kantlynverwysings

  • +1Jo 3:10
  • +Joh 10:27
  • +Joh 8:47; 14:17
  • +1Jo 4:1

1 Johannes 4:7

Kantlynverwysings

  • +1Pe 1:22
  • +1Kor 13:13
  • +1Jo 3:6, 9; 4:16
  • +Joh 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/10/1, bl. 21-22

1 Johannes 4:8

Kantlynverwysings

  • +Eks 34:6; Mi 7:18; 1Jo 4:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/15, bl. 16

    2003/7/1, bl. 14

    2002/6/1, bl. 6

    Nader aan Jehovah, bl. 14-15, 236-237

1 Johannes 4:9

Kantlynverwysings

  • +Ro 5:8
  • +Joh 1:14
  • +Joh 3:16; Ro 5:21; 8:32; 1Jo 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2017 bl. 4

1 Johannes 4:10

Kantlynverwysings

  • +Ro 3:25; 1Kor 5:7; 2Kor 5:21; 1Jo 2:2
  • +Heb 2:17; 9:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 4:11

Kantlynverwysings

  • +Mt 18:33; Joh 15:12; Ro 13:8; 1Jo 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Waak!, bl. 29

1 Johannes 4:12

Kantlynverwysings

  • +Eks 33:20; Joh 1:18; 4:24; 5:37; 6:46
  • +1Jo 2:5

1 Johannes 4:13

Kantlynverwysings

  • +Joh 6:56; 15:4
  • +Joh 14:21
  • +1Jo 3:24

1 Johannes 4:14

Kantlynverwysings

  • +1Jo 1:1
  • +1Jo 1:2
  • +Mt 1:21; Joh 3:17; 4:42; 12:47; Han 5:31

1 Johannes 4:15

Kantlynverwysings

  • +Ro 10:9; 1Jo 2:23
  • +1Jo 2:24

1 Johannes 4:16

Kantlynverwysings

  • +Joh 3:16
  • +1Jo 4:8
  • +Mt 22:37
  • +Joh 17:21

1 Johannes 4:17

Kantlynverwysings

  • +Han 17:31; 2Pe 3:7
  • +Heb 4:16; 1Jo 2:28
  • +Joh 17:16

1 Johannes 4:18

Kantlynverwysings

  • +Ro 8:15
  • +2Ti 1:7
  • +1Jo 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/10/1, bl. 29

1 Johannes 4:19

Kantlynverwysings

  • +1Jo 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 27

    Nader aan Jehovah, bl. 237-239

    ‘God se liefde’, bl. 5

1 Johannes 4:20

Kantlynverwysings

  • +1Jo 2:4
  • +1Jo 3:17
  • +1Jo 3:2; 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/9/1, bl. 30

    2006/12/1, bl. 27

1 Johannes 4:21

Kantlynverwysings

  • +Mt 22:37
  • +Mt 22:39; Joh 13:34; 15:12

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 4:1De 18:21; 2Te 2:2; 1Ti 4:1
1 Joh. 4:1Op 22:6
1 Joh. 4:1Mt 24:24; Op 16:14
1 Joh. 4:22Ti 3:16; Op 22:6
1 Joh. 4:2Joh 1:14; 1Kor 12:3; Op 19:10
1 Joh. 4:32Pe 2:1; 1Jo 2:22
1 Joh. 4:32Te 2:7; 1Jo 2:18
1 Joh. 4:3Han 20:30
1 Joh. 4:41Jo 5:4
1 Joh. 4:4Joh 17:21
1 Joh. 4:42Kr 20:6
1 Joh. 4:4Ef 2:2; 6:12
1 Joh. 4:51Jo 5:19
1 Joh. 4:5Joh 15:19
1 Joh. 4:61Jo 3:10
1 Joh. 4:6Joh 10:27
1 Joh. 4:6Joh 8:47; 14:17
1 Joh. 4:61Jo 4:1
1 Joh. 4:71Pe 1:22
1 Joh. 4:71Kor 13:13
1 Joh. 4:71Jo 3:6, 9; 4:16
1 Joh. 4:7Joh 17:3
1 Joh. 4:8Eks 34:6; Mi 7:18; 1Jo 4:19
1 Joh. 4:9Ro 5:8
1 Joh. 4:9Joh 1:14
1 Joh. 4:9Joh 3:16; Ro 5:21; 8:32; 1Jo 5:11
1 Joh. 4:10Ro 3:25; 1Kor 5:7; 2Kor 5:21; 1Jo 2:2
1 Joh. 4:10Heb 2:17; 9:26
1 Joh. 4:11Mt 18:33; Joh 15:12; Ro 13:8; 1Jo 3:16
1 Joh. 4:12Eks 33:20; Joh 1:18; 4:24; 5:37; 6:46
1 Joh. 4:121Jo 2:5
1 Joh. 4:13Joh 6:56; 15:4
1 Joh. 4:13Joh 14:21
1 Joh. 4:131Jo 3:24
1 Joh. 4:141Jo 1:1
1 Joh. 4:141Jo 1:2
1 Joh. 4:14Mt 1:21; Joh 3:17; 4:42; 12:47; Han 5:31
1 Joh. 4:15Ro 10:9; 1Jo 2:23
1 Joh. 4:151Jo 2:24
1 Joh. 4:16Joh 3:16
1 Joh. 4:161Jo 4:8
1 Joh. 4:16Mt 22:37
1 Joh. 4:16Joh 17:21
1 Joh. 4:17Han 17:31; 2Pe 3:7
1 Joh. 4:17Heb 4:16; 1Jo 2:28
1 Joh. 4:17Joh 17:16
1 Joh. 4:18Ro 8:15
1 Joh. 4:182Ti 1:7
1 Joh. 4:181Jo 2:5
1 Joh. 4:191Jo 4:10
1 Joh. 4:201Jo 2:4
1 Joh. 4:201Jo 3:17
1 Joh. 4:201Jo 3:2; 4:12
1 Joh. 4:21Mt 22:37
1 Joh. 4:21Mt 22:39; Joh 13:34; 15:12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Johannes 4:1-21

1 Johannes

4 Geliefdes, moenie elke geïnspireerde uiting glo nie,+ maar stel die geïnspireerde uitinge op die proef om te sien of hulle hulle oorsprong by God het,+ want talle valse profete het in die wêreld uitgegaan.+

2 Hieraan ken julle die geïnspireerde uiting wat van God kom:+ elke geïnspireerde uiting wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, het sy oorsprong by God,+ 3 maar elke geïnspireerde uiting wat Jesus nie bely nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, dít is die antichris se geïnspireerde uiting wat julle gehoor het sou kom,+ en dit is nou reeds in die wêreld.+

4 Julle het julle oorsprong by God, kindertjies, en julle het daardie persone oorwin,+ want hy wat in eenheid met julle is,+ is groter+ as hy wat in eenheid met die wêreld is.+ 5 Hulle het hulle oorsprong by die wêreld;+ daarom spreek hulle wat voortkom uit die wêreld en luister die wêreld na hulle.+ 6 Ons het ons oorsprong by God.+ Hy wat die kennis van God opdoen, luister na ons;+ hy wat nie sy oorsprong by God het nie, luister nie na ons nie.+ Dit is hoe ons kennis neem van die geïnspireerde uiting van die waarheid en die geïnspireerde uiting van die dwaling.+

7 Geliefdes, laat ons aanhou om mekaar lief te hê,+ want die liefde+ kom van God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore+ en doen die kennis van God op.+ 8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie leer ken nie, want God is liefde.+ 9 Hierdeur is die liefde van God in ons geval openbaar gemaak,+ want God het sy enigverwekte Seun+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+ 10 Hierin lê die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad en sy Seun uitgestuur het as ’n soenoffer+ vir ons sondes.+

11 Geliefdes, as dit is hoe God ons liefgehad het, dan staan ons ook onder verpligting om mekaar lief te hê.+ 12 Niemand het God nog ooit aanskou nie.+ As ons aanhou om mekaar lief te hê, bly God in ons en word sy liefde in ons tot volmaaktheid gebring.+ 13 Hieraan kom ons te wete dat ons in eenheid met hom+ en hy in eenheid met ons bly,+ omdat hy ons sy gees gegee het.+ 14 Daarbenewens het ons self aanskou+ en getuig+ ons dat die Vader sy Seun as Redder van die wêreld uitgestuur het.+ 15 Elkeen wat die belydenis aflê dat Jesus Christus die Seun van God is,+ met so iemand bly God in eenheid en hy in eenheid met God.+ 16 En ons het self die liefde+ wat God in ons geval het, leer ken en geglo.

God is liefde,+ en hy wat in die liefde bly,+ bly in eenheid met God, en God bly in eenheid+ met hom. 17 Dít is hoe die liefde by ons tot volmaaktheid gebring is, dat ons op die oordeelsdag+ vrymoedigheid van spraak+ kan hê, want net soos hy is, so is ons ook in hierdie wêreld.+ 18 Daar is geen vrees in die liefde nie,+ maar volmaakte liefde werp vrees uit,+ want vrees veroorsaak ’n stremming. Ja, hy wat in vrees verkeer, is nie tot volmaaktheid gebring in die liefde nie.+ 19 Wat ons betref, ons het lief omdat hy ons eerste liefgehad het.+

20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+ 21 En hierdie gebod het ons van hom,+ dat die een wat God liefhet, ook sy broer moet liefhê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel