Genesis 30:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Lea gesê: “Met my geluk! Want die dogters sal my voorwaar gelukkig noem.”+ Daarom het sy hom Aser+ genoem. Genesis 49:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Uit Aser sal sy brood vet wees,+ en hy sal die lekkernye van ’n koning gee.+ Deuteronomium 33:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En van Aser het hy gesê:+ “Geseënd met seuns is Aser.+Laat hy iemand word wat deur sy broers goedgekeur is,+En iemand wat sy voet in olie doop.+
13 Toe het Lea gesê: “Met my geluk! Want die dogters sal my voorwaar gelukkig noem.”+ Daarom het sy hom Aser+ genoem.
24 En van Aser het hy gesê:+ “Geseënd met seuns is Aser.+Laat hy iemand word wat deur sy broers goedgekeur is,+En iemand wat sy voet in olie doop.+