51 Toe het Josef die eersgeborene Manasʹse+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “God het my al my moeite en die hele huis van my vader laat vergeet.”+
17 Want hy moet die een wat hy haat se seun as die eersgeborene erken deur hom twee dele te gee van alles wat hy besit,+ want hy is die begin van sy voortplantingsvermoë.+ Die reg op die eersgeborene se posisie behoort aan hom.+