32 En Josef se beendere,+ wat die kinders van Israel uit Egipte gebring het, het hulle in Sigem begrawe in die stuk grond wat Jakob vir honderd geldstukke+ by die seuns van Hemor,+ Sigem se vader, bekom het; en die kinders van Josef het dit as erfdeel ontvang.+