Genesis 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op daardie selfde dag het Noag ingegaan, en Sem en Gam en Jafet, Noag se seuns,+ en die vrou van Noag en die drie vrouens van sy seuns saam met hom, in die ark in;+ Jesaja 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Kom, my volk, gaan in jou binnekamers in en sluit jou deure agter jou toe.+ Verberg jou vir net ’n oomblik, totdat die veroordeling verbygaan.+
13 Op daardie selfde dag het Noag ingegaan, en Sem en Gam en Jafet, Noag se seuns,+ en die vrou van Noag en die drie vrouens van sy seuns saam met hom, in die ark in;+
20 “Kom, my volk, gaan in jou binnekamers in en sluit jou deure agter jou toe.+ Verberg jou vir net ’n oomblik, totdat die veroordeling verbygaan.+