16 En dié wat ingaan, mannetjie en wyfie van elke soort vlees, het ingegaan, net soos God hom beveel het. Daarna het Jehovah die deur agter hom toegesluit.+
22 En julle moet ’n bossie hisop+ neem en dit in die bloed in ’n kom doop en van die bloed wat in die kom is, aan die boonste deel van die deuropening en aan die twee deurposte stryk; en niemand van julle mag tot die oggend toe by die ingang van sy huis uitgaan nie.