Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En kyk, ek bring die sondvloed+ van waters op die aarde om alle vlees waarin die lewenskrag+ werksaam is, onder die hemel uit te verdelg. Alles wat op die aarde is, sal sterf.+

  • Genesis 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hulle het na Noag in die ark bly gaan, twee-twee, van elke soort vlees waarin die lewenskrag werksaam was.+

  • Job 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Terwyl my asem nog heeltemal in my is,

      En die gees van God in my neusgate is,+

  • Prediker 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want daar is ’n uiteinde vir die mensekinders en ’n uiteinde vir die diere, en hulle het dieselfde uiteinde.+ Soos die een sterf, so sterf die ander;+ en hulle almal het net een gees,+ sodat die mens geen voorrang bo die dier het nie, want alles is nietigheid.

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel