Jona 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Jona opgestaan en na Niʹneve gegaan ooreenkomstig die woord van Jehovah.+ En Niʹneve was ’n groot stad voor God,+ drie dagreise te voet. Matteus 12:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Mense van Niʹneve sal in die oordeel saam met hierdie geslag+ opstaan en sal dit veroordeel;+ want hulle het berou gehad as gevolg van wat Jona+ gepreek het, maar kyk! iets meer as Jona is hier.
3 Daarop het Jona opgestaan en na Niʹneve gegaan ooreenkomstig die woord van Jehovah.+ En Niʹneve was ’n groot stad voor God,+ drie dagreise te voet.
41 Mense van Niʹneve sal in die oordeel saam met hierdie geslag+ opstaan en sal dit veroordeel;+ want hulle het berou gehad as gevolg van wat Jona+ gepreek het, maar kyk! iets meer as Jona is hier.