Job 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Kyk! Hy breek af, sodat daar nie opgebou word nie;+Hy sluit dit vir die mens, sodat dit nie oopgemaak word nie.+ Psalm 127:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+
14 Kyk! Hy breek af, sodat daar nie opgebou word nie;+Hy sluit dit vir die mens, sodat dit nie oopgemaak word nie.+
127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+