19 En hoewel hy nie swak geword het in geloof nie, het hy gedink aan sy eie liggaam, toe reeds asof dood,+ aangesien hy omtrent honderd jaar oud was,+ ook aan die dooie toestand van die moederskoot van Sara.+
11 Deur geloof het ook Sara+ self krag ontvang om saad te ontvang, selfs toe sy verby die ouderdomsgrens was,+ aangesien sy hom wat beloof het, getrou geag het.+