17 En Abraham het smeekbedes tot die ware God begin doen;+ en God het Abimeʹleg en sy vrou en sy slavinne gesond gemaak, en hulle het kinders begin baar.
28 Daarop het hulle gesê: “Ons het duidelik gesien dat Jehovah met jou is.+ Ons het derhalwe gesê: ‘Laat daar asseblief ’n eed van verpligting tussen ons wees,+ tussen ons en jou, en laat ons ’n verbond met jou sluit,+