Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 14:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:1
  • +Ro 12:6; 1Te 5:20

1 Korintiërs 14:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:5
  • +1Kor 13:2

1 Korintiërs 14:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 10:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 24-25

1 Korintiërs 14:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:30
  • +Jl 2:28; Han 2:17; 21:9
  • +1Kor 12:10

1 Korintiërs 14:6

Kruisverwysings

  • +Ga 1:12; 2:2
  • +1Kor 12:8; 2Kor 11:6

1 Korintiërs 14:7

Kruisverwysings

  • +Job 21:12

1 Korintiërs 14:8

Kruisverwysings

  • +Nu 10:9; Job 39:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 20

1 Korintiërs 14:9

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:19
  • +1Kor 9:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 20

1 Korintiërs 14:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:26

1 Korintiërs 14:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:1, 7
  • +1Kor 14:4, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 23-24

1 Korintiërs 14:13

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:10; 14:5

1 Korintiërs 14:14

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:2

1 Korintiërs 14:15

Kruisverwysings

  • +Kol 3:16
  • +Ps 47:7

1 Korintiërs 14:16

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:20

1 Korintiërs 14:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:26

1 Korintiërs 14:18

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:6

1 Korintiërs 14:19

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:4

1 Korintiërs 14:20

Kruisverwysings

  • +Ps 119:99; Ef 4:14; Heb 5:13
  • +Jer 4:22; Ro 16:19
  • +Flp 3:15; Heb 5:14; 1Pe 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/1, bl. 11

1 Korintiërs 14:21

Kruisverwysings

  • +De 28:49; Jer 5:15
  • +Jes 28:11
  • +Jes 28:12

1 Korintiërs 14:22

Kruisverwysings

  • +Han 2:4
  • +Han 2:13
  • +Han 2:37

1 Korintiërs 14:23

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:11

1 Korintiërs 14:24

Kruisverwysings

  • +Ef 5:13

1 Korintiërs 14:25

Kruisverwysings

  • +Da 2:47
  • +Jes 45:14; Sag 8:23

1 Korintiërs 14:26

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:10
  • +Ro 14:19; 2Kor 12:19

1 Korintiërs 14:27

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:5

1 Korintiërs 14:28

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:4

1 Korintiërs 14:29

Kruisverwysings

  • +Han 13:1; Ef 4:11
  • +1Te 5:21

1 Korintiërs 14:30

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:10

1 Korintiërs 14:31

Kruisverwysings

  • +Ro 12:6; 1Te 5:20
  • +Heb 10:25

1 Korintiërs 14:33

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:40; Ga 5:25; Kol 2:5
  • +Ro 15:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 120

1 Korintiërs 14:34

Kruisverwysings

  • +1Ti 2:11, 12
  • +1Kor 11:3; Ef 5:22; Kol 3:18; Tit 2:5; 1Pe 3:1
  • +Ge 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/9/1, bl. 9

    2006/3/1, bl. 28-29

1 Korintiërs 14:35

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:6

1 Korintiërs 14:36

Kruisverwysings

  • +Jes 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/1, bl. 14

1 Korintiërs 14:37

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:6

1 Korintiërs 14:39

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:31; 1Te 5:20
  • +1Kor 14:27

1 Korintiërs 14:40

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:33; Kol 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 49

    “Hele Skrif”,

    bl. 212-214

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 14:11Kor 12:1
1 Kor. 14:1Ro 12:6; 1Te 5:20
1 Kor. 14:21Kor 14:5
1 Kor. 14:21Kor 13:2
1 Kor. 14:32Kor 10:8
1 Kor. 14:51Kor 12:30
1 Kor. 14:5Jl 2:28; Han 2:17; 21:9
1 Kor. 14:51Kor 12:10
1 Kor. 14:6Ga 1:12; 2:2
1 Kor. 14:61Kor 12:8; 2Kor 11:6
1 Kor. 14:7Job 21:12
1 Kor. 14:8Nu 10:9; Job 39:25
1 Kor. 14:91Kor 14:19
1 Kor. 14:91Kor 9:26
1 Kor. 14:112Kn 18:26
1 Kor. 14:121Kor 12:1, 7
1 Kor. 14:121Kor 14:4, 26
1 Kor. 14:131Kor 12:10; 14:5
1 Kor. 14:141Kor 14:2
1 Kor. 14:15Kol 3:16
1 Kor. 14:15Ps 47:7
1 Kor. 14:162Kor 1:20
1 Kor. 14:171Kor 14:26
1 Kor. 14:181Kor 14:6
1 Kor. 14:191Kor 14:4
1 Kor. 14:20Ps 119:99; Ef 4:14; Heb 5:13
1 Kor. 14:20Jer 4:22; Ro 16:19
1 Kor. 14:20Flp 3:15; Heb 5:14; 1Pe 2:2
1 Kor. 14:21De 28:49; Jer 5:15
1 Kor. 14:21Jes 28:11
1 Kor. 14:21Jes 28:12
1 Kor. 14:22Han 2:4
1 Kor. 14:22Han 2:13
1 Kor. 14:22Han 2:37
1 Kor. 14:231Kor 14:11
1 Kor. 14:24Ef 5:13
1 Kor. 14:25Da 2:47
1 Kor. 14:25Jes 45:14; Sag 8:23
1 Kor. 14:261Kor 12:10
1 Kor. 14:26Ro 14:19; 2Kor 12:19
1 Kor. 14:271Kor 14:5
1 Kor. 14:281Kor 14:4
1 Kor. 14:29Han 13:1; Ef 4:11
1 Kor. 14:291Te 5:21
1 Kor. 14:301Kor 12:10
1 Kor. 14:31Ro 12:6; 1Te 5:20
1 Kor. 14:31Heb 10:25
1 Kor. 14:331Kor 14:40; Ga 5:25; Kol 2:5
1 Kor. 14:33Ro 15:33
1 Kor. 14:341Ti 2:11, 12
1 Kor. 14:341Kor 11:3; Ef 5:22; Kol 3:18; Tit 2:5; 1Pe 3:1
1 Kor. 14:34Ge 3:16
1 Kor. 14:351Kor 11:6
1 Kor. 14:36Jes 2:3
1 Kor. 14:371Jo 4:6
1 Kor. 14:391Kor 12:31; 1Te 5:20
1 Kor. 14:391Kor 14:27
1 Kor. 14:401Kor 14:33; Kol 2:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 14:1-40

1 Korintiërs

14 Streef die liefde na, maar beywer julle nogtans voortdurend om die geestelike gawes+ te verkry, maar by voorkeur om te profeteer.+ 2 Want hy wat in ’n taal praat, praat nie met mense nie, maar met God, want niemand luister nie,+ maar hy spreek heilige geheime+ deur die gees. 3 Maar hy wat profeteer, bou mense op+ en moedig hulle aan en troos hulle deur sy woorde. 4 Hy wat in ’n taal praat, bou homself op, maar hy wat profeteer, bou ’n gemeente op. 5 Ek sou dan nou graag wil hê dat julle almal in tale praat,+ maar ek verkies dat julle profeteer.+ Ja, hy wat profeteer, is groter as hy wat in tale praat,+ tensy hy natuurlik vertaal, sodat die gemeente opgebou kan word. 6 Maar as ek nou met julle in tale kom praat, broers, van watter nut sou ek dan vir julle wees tensy ek met ’n openbaring+ of met kennis+ of met ’n profesie of met ’n lering met julle praat?

7 Nou is dit so dat die lewelose dinge, hetsy ’n fluit of ’n harp, klank afgee;+ hoe sal ’n mens weet wat op die fluit of op die harp gespeel word tensy dit ’n verskil in toonhoogte laat hoor? 8 Want waarlik, wie sal gereedmaak vir die geveg as die trompet ’n onduidelike sein gee?+ 9 Net so ook: Hoe sal ’n mens weet wat gesê word tensy julle deur middel van die tong maklik verstaanbare woorde spreek?+ Julle sal in werklikheid in die lug praat.+ 10 Daar is wie weet hoeveel soorte spraakklanke in die wêreld, en tog is nie een soort sonder betekenis nie. 11 As ek dan nie die krag van die spraakklank verstaan nie, sal ek ’n uitlander+ wees vir die een wat praat, en die een wat praat, sal vir my ’n uitlander wees. 12 So ook moet julle, aangesien julle ywerig na gawes van die gees+ streef, probeer om oorvloediger daarin te wees tot opbouing van die gemeente.+

13 Laat die een wat in ’n taal praat, dus bid dat hy kan vertaal.+ 14 Want as ek in ’n taal bid, is dit my gawe van die gees wat bid,+ maar my verstand is onvrugbaar. 15 Wat moet dan gedoen word? Ek sal met die gawe van die gees bid, maar ek sal ook met my verstand bid. Ek sal met die gawe van die gees lofsing,+ maar ek sal ook met my verstand lofsing.+ 16 Anders, as jy met ’n gawe van die gees lof bring, hoe sal die een wat op die plek van die gewone persoon sit, “Amen”+ sê op jou danksegging, aangesien hy nie weet wat jy sê nie? 17 Jy dank weliswaar goed, maar die ander een word nie opgebou nie.+ 18 Ek dank God dat ek in meer tale as julle almal praat.+ 19 Nietemin sou ek in ’n gemeente liewer vyf woorde met my verstand praat, sodat ek ander ook mondeling kan onderrig, as tienduisend woorde in ’n taal.+

20 Broers, moenie jong kinders in begripsvermoëns word nie,+ maar wees klein kindertjies ten opsigte van slegtheid;+ word egter volgroeid in begripsvermoëns.+ 21 In die Wet staan daar geskrywe: “‘Met die tonge van uitlanders en met die lippe van vreemdelinge+ sal ek met hierdie volk praat,+ en tog sal hulle nie eens dan aan my gehoor gee nie’, sê Jehovah.”+ 22 Gevolglik is tale nie daar as ’n teken+ vir die gelowiges nie, maar vir die ongelowiges,+ terwyl profesie nie vir die ongelowiges is nie, maar vir die gelowiges.+ 23 As die hele gemeente dan op een plek bymekaarkom en hulle almal in tale praat,+ maar daar gewone mense of ongelowiges inkom, sal hulle dan nie sê dat julle kranksinnig is nie? 24 Maar as julle almal profeteer en daar ’n ongelowige of ’n gewone persoon inkom, word hy deur hulle almal tereggewys,+ deur hulle almal noukeurig ondersoek; 25 die geheime van sy hart kom aan die lig,+ sodat hy op sy gesig sal val en God sal aanbid en verklaar: “God is werklik onder julle.”+

26 Wat moet dan gedoen word, broers? Wanneer julle bymekaarkom, het die een ’n psalm, ’n ander ’n lering, ’n ander ’n openbaring, ’n ander ’n taal, ’n ander ’n uitlegging.+ Laat alles tot opbouing geskied.+ 27 En as iemand in ’n taal praat, laat dit dan tot twee of hoogstens drie beperk wees, en by beurte; en laat iemand vertaal.+ 28 Maar as daar geen vertaler is nie, laat hom dan stilbly in die gemeente en met homself+ en met God praat. 29 Verder, laat twee of drie profete+ praat, en laat die ander die betekenis onderskei.+ 30 Maar as ’n ander+ een ’n openbaring kry terwyl hy daar sit, moet die eerste stilbly. 31 Want julle kan almal een vir een profeteer,+ sodat almal kan leer en almal aangemoedig kan word.+ 32 En gawes van die gees van die profete moet deur die profete onder beheer gehou word. 33 Want God is nie ’n God van wanorde nie,+ maar van vrede.+

Soos in al die gemeentes van die heiliges: 34 Laat die vroue stilbly+ in die gemeentes, want hulle word nie toegelaat om te praat nie, maar laat hulle onderdanig wees,+ net soos die Wet+ sê. 35 As hulle dan iets wil leer, laat hulle hulle eie mans by die huis vra, want dit is ’n skande+ vir ’n vrou om in ’n gemeente te praat.

36 Wat? Het die woord van God miskien van julle uitgegaan,+ of het dit miskien net tot by julle gekom?

37 As iemand dink dat hy ’n profeet is of met die gees begaaf is, laat hom dan die dinge erken wat ek aan julle skryf, want hulle is die Here se gebod.+ 38 Maar as iemand onkundig is, bly hy onkundig. 39 Daarom, my broers, beywer julle voortdurend om te profeteer,+ en moet nogtans nie verbied dat daar in tale gepraat word nie.+ 40 Maar laat alles welvoeglik en volgens reëling geskied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel