8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+
25 Gevolglik het hy ’n altaar daar gebou en die naam van Jehovah aangeroep+ en sy tent daar opgeslaan,+ en die knegte van Isak het ’n put daar gegrawe.