Genesis 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En Abram en Nahor het vir hulle vrouens geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai,+ terwyl die naam van Nahor se vrou Milka+ was, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.
29 En Abram en Nahor het vir hulle vrouens geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai,+ terwyl die naam van Nahor se vrou Milka+ was, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.