3 Daarna het hy al die voorwerpe van die altaar gemaak, die kanne en die skoppe en die bakke, die vurke en die vuurbakke. Al sy voorwerpe het hy van koper gemaak.+
12 “En hy moet die vuurbak+ vol brandende vuurkole van die altaar+ voor Jehovah neem, en die holtes van sy twee hande+ vol fyn welriekende reukwerk,+ en hy moet dit binne die voorhangsel bring.+
45 en die kanne en die skoppe en die bakke en al hierdie voorwerpe,+ wat Hiram van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak het vir die huis van Jehovah.