Handelinge 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+ Romeine 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want wat sê die Skrifgedeelte? “Abraham het geloof in Jehovah beoefen, en dit is hom as regverdigheid toegereken.”+
2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+
3 Want wat sê die Skrifgedeelte? “Abraham het geloof in Jehovah beoefen, en dit is hom as regverdigheid toegereken.”+