Numeri 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Moab het baie bang geword vir die volk, omdat hulle baie was; en Moab het ’n ontsettende vrees vir die kinders van Israel begin voel.+ Psalm 105:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het sy volk baie vrugbaar bly maak+En hulle geleidelik magtiger laat word as hulle teenstanders.+
3 En Moab het baie bang geword vir die volk, omdat hulle baie was; en Moab het ’n ontsettende vrees vir die kinders van Israel begin voel.+
24 En hy het sy volk baie vrugbaar bly maak+En hulle geleidelik magtiger laat word as hulle teenstanders.+