Numeri 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Aäron en sy seuns moet ingaan wanneer die kamp opbreek, en hulle moet die voorhangsel wat as skerm dien,+ afhaal en die ark+ van die getuienis daarmee bedek. Hebreërs 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar agter die tweede voorhangsel+ was die tentafdeling wat “die Allerheiligste”+ genoem word. Hebreërs 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+
5 En Aäron en sy seuns moet ingaan wanneer die kamp opbreek, en hulle moet die voorhangsel wat as skerm dien,+ afhaal en die ark+ van die getuienis daarmee bedek.