Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hebreërs 10:1

Kruisverwysings

  • +Kol 2:17; Heb 8:5
  • +Heb 7:19; 9:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 17

Hebreërs 10:2

Kruisverwysings

  • +Ga 3:21

Hebreërs 10:3

Kruisverwysings

  • +Le 16:30, 34

Hebreërs 10:4

Kruisverwysings

  • +Jes 1:11; Mi 6:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1991),

    1991/2/15, bl. 12

Hebreërs 10:5

Kruisverwysings

  • +Ps 50:8; Am 5:22
  • +Ps 40:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 6 2017, bl. 8

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 18

    1996/7/1, bl. 14

    1990/10/15, bl. 12

    1986/8/15, bl. 21

Hebreërs 10:6

Kruisverwysings

  • +Ps 40:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 18

    1990/10/15, bl. 12

Hebreërs 10:7

Kruisverwysings

  • +Ps 40:7
  • +Ps 40:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 28

    2000/8/15, bl. 18

    1995/3/1, bl. 14

    1994/3/1, bl. 30

    1990/10/15, bl. 12

    “Hele Skrif”, bl. 105

Hebreërs 10:8

Kruisverwysings

  • +Ps 40:6
  • +Le 17:5

Hebreërs 10:9

Kruisverwysings

  • +Ps 40:8; Joh 6:38
  • +Kol 2:14; Heb 8:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 161

Hebreërs 10:10

Kruisverwysings

  • +Ps 40:8; Ga 1:4
  • +Joh 17:19; 1Kor 6:11; Heb 13:12
  • +Ef 5:2
  • +Ro 6:10; Heb 9:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/7, bl. 31

    Openbaring se klimaks, bl. 161

    Die Wagtoring (1996),

    1996/7/1, bl. 14-15

Hebreërs 10:11

Kruisverwysings

  • +Eks 29:38; Nu 28:3
  • +1Sa 2:28; 1Kr 24:19; 2Kr 29:11
  • +Heb 7:18, 27; 10:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 11

Hebreërs 10:12

Kruisverwysings

  • +Heb 9:28
  • +Ro 8:34; Kol 3:1

Hebreërs 10:13

Kruisverwysings

  • +Ps 110:1; Han 2:35; 1Kor 15:25

Hebreërs 10:14

Kruisverwysings

  • +Heb 9:28
  • +Heb 7:11, 19

Hebreërs 10:15

Kruisverwysings

  • +Jer 1:4

Hebreërs 10:16

Kruisverwysings

  • +Jer 31:33; Heb 8:10

Hebreërs 10:17

Kruisverwysings

  • +Jer 31:34; Heb 8:12

Hebreërs 10:18

Kruisverwysings

  • +Joh 8:36
  • +Joh 20:23

Hebreërs 10:19

Kruisverwysings

  • +Joh 14:6; Ro 5:2
  • +Heb 9:8, 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 161

Hebreërs 10:20

Kruisverwysings

  • +Mt 27:51
  • +Joh 6:51; Heb 6:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 161

    Die Wagtoring,

    2000/1/15, bl. 15-16

    1996/7/1, bl. 15-16

Hebreërs 10:21

Kruisverwysings

  • +Sag 6:13; Heb 3:6

Hebreërs 10:22

Kruisverwysings

  • +Heb 13:18; 1Jo 1:7
  • +Ese 36:25; Ef 5:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 19-20

Hebreërs 10:23

Kruisverwysings

  • +Heb 3:6; 6:19
  • +1Kor 15:58; Kol 1:23
  • +1Te 5:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 20-21

    1999/12/15, bl. 23

    1988/1/1, bl. 22-23

Hebreërs 10:24

Kruisverwysings

  • +Kol 3:23; 1Ti 6:18
  • +Eks 25:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 10

    Jehovah se wil, les 6

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 19-21

    2013/3/15, bl. 16

    2009/2/1, bl. 20

    2002/3/15, bl. 24-25

    2000/8/15, bl. 21-22

    1999/12/15, bl. 22-23

    1999/3/15, bl. 11

    1998/3/1, bl. 14-19

    1995/4/1, bl. 15-18, 20

    1993/8/15, bl. 8-9

    Kennis, bl. 163

Hebreërs 10:25

Kruisverwysings

  • +De 31:12; Mt 18:20; Han 2:42; 20:8
  • +Jes 35:3; Ro 1:12
  • +Ro 13:11; 2Pe 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 10

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 20-24

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 7

    Ontwaak!,

    2014/7, bl. 15

    1997/10/22, bl. 31

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 19, 21-22

    2009/2/1, bl. 20

    2002/11/15, bl. 4, 6-8

    2002/3/15, bl. 24-25

    2002/3/1, bl. 16

    2000/8/15, bl. 21-22

    2000/3/15, bl. 16-17

    1999/12/15, bl. 22-23

    1999/11/15, bl. 20

    1998/3/1, bl. 14-19

    1995/4/1, bl. 15-16, 18-20

    1993/11/15, bl. 21-22

    1993/8/15, bl. 8-9

    1991/9/1, bl. 22-23

    1990/12/15, bl. 15-18, 19-20

    Koninkryksbediening—1990,

    1990/5, bl. 3

    Redenering, bl. 176-178

Hebreërs 10:26

Kruisverwysings

  • +Jak 4:17; 1Jo 5:16
  • +Heb 6:4; 2Pe 2:21
  • +Mt 12:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/12/1, bl. 24

    2008/11/1, bl. 10

    1992/9/15, bl. 9-10

Hebreërs 10:27

Kruisverwysings

  • +Lu 19:27
  • +Jes 26:11; Mr 3:29

Hebreërs 10:28

Kruisverwysings

  • +De 17:6

Hebreërs 10:29

Kruisverwysings

  • +1Pe 4:18
  • +Mt 7:6; Flp 3:18; Heb 6:6
  • +Mt 26:28; Lu 22:20
  • +Ef 4:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1990),

    1990/2/15, bl. 23

Hebreërs 10:30

Kruisverwysings

  • +De 32:35
  • +De 32:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/1, bl. 10

Hebreërs 10:31

Kruisverwysings

  • +Heb 12:29; 2Pe 2:4

Hebreërs 10:32

Kruisverwysings

  • +Han 26:18; 2Kor 4:6; Heb 6:4
  • +Flp 1:29; 2Ti 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1999),

    1999/12/15, bl. 17

    1998/1/1, bl. 9

    1996/12/1, bl. 29-31

Hebreërs 10:33

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:9
  • +Flp 1:7

Hebreërs 10:34

Kruisverwysings

  • +Mt 5:12
  • +Lu 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/15, bl. 30-31

    2006/1/1, bl. 22-23

    2001/5/1, bl. 13-14

Hebreërs 10:35

Kruisverwysings

  • +Mt 10:32
  • +Joh 18:20; 1Kor 15:58

Hebreërs 10:36

Kruisverwysings

  • +Lu 21:19; Jak 5:11
  • +Ga 6:9
  • +Ga 3:29; Kol 3:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/15, bl. 19-21

    1996/4/1, bl. 32

    1991/11/1, bl. 9

    Oorlewing, bl. 175

Hebreërs 10:37

Kruisverwysings

  • +Jes 26:20
  • +Hab 2:3; 2Pe 3:9

Hebreërs 10:38

Kruisverwysings

  • +Hab 2:4; Joh 3:16; Ro 1:17
  • +Hab 2:4; 1Jo 2:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jehovah se dag, bl. 187-188

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 15

    1999/12/15, bl. 20-21

Hebreërs 10:39

Kruisverwysings

  • +2Pe 2:20
  • +1Te 5:9; 1Pe 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/10/1, bl. 17

    1999/12/15, bl. 14-24

    “Hele Skrif”, bl. 84

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 10:1Kol 2:17; Heb 8:5
Heb. 10:1Heb 7:19; 9:9
Heb. 10:2Ga 3:21
Heb. 10:3Le 16:30, 34
Heb. 10:4Jes 1:11; Mi 6:7
Heb. 10:5Ps 50:8; Am 5:22
Heb. 10:5Ps 40:6
Heb. 10:6Ps 40:6
Heb. 10:7Ps 40:7
Heb. 10:7Ps 40:8
Heb. 10:8Ps 40:6
Heb. 10:8Le 17:5
Heb. 10:9Ps 40:8; Joh 6:38
Heb. 10:9Kol 2:14; Heb 8:13
Heb. 10:10Ps 40:8; Ga 1:4
Heb. 10:10Joh 17:19; 1Kor 6:11; Heb 13:12
Heb. 10:10Ef 5:2
Heb. 10:10Ro 6:10; Heb 9:28
Heb. 10:11Eks 29:38; Nu 28:3
Heb. 10:111Sa 2:28; 1Kr 24:19; 2Kr 29:11
Heb. 10:11Heb 7:18, 27; 10:1
Heb. 10:12Heb 9:28
Heb. 10:12Ro 8:34; Kol 3:1
Heb. 10:13Ps 110:1; Han 2:35; 1Kor 15:25
Heb. 10:14Heb 9:28
Heb. 10:14Heb 7:11, 19
Heb. 10:15Jer 1:4
Heb. 10:16Jer 31:33; Heb 8:10
Heb. 10:17Jer 31:34; Heb 8:12
Heb. 10:18Joh 8:36
Heb. 10:18Joh 20:23
Heb. 10:19Joh 14:6; Ro 5:2
Heb. 10:19Heb 9:8, 24
Heb. 10:20Mt 27:51
Heb. 10:20Joh 6:51; Heb 6:20
Heb. 10:21Sag 6:13; Heb 3:6
Heb. 10:22Heb 13:18; 1Jo 1:7
Heb. 10:22Ese 36:25; Ef 5:26
Heb. 10:23Heb 3:6; 6:19
Heb. 10:231Kor 15:58; Kol 1:23
Heb. 10:231Te 5:24
Heb. 10:24Kol 3:23; 1Ti 6:18
Heb. 10:24Eks 25:2
Heb. 10:25De 31:12; Mt 18:20; Han 2:42; 20:8
Heb. 10:25Jes 35:3; Ro 1:12
Heb. 10:25Ro 13:11; 2Pe 3:12
Heb. 10:26Jak 4:17; 1Jo 5:16
Heb. 10:26Heb 6:4; 2Pe 2:21
Heb. 10:26Mt 12:32
Heb. 10:27Lu 19:27
Heb. 10:27Jes 26:11; Mr 3:29
Heb. 10:28De 17:6
Heb. 10:291Pe 4:18
Heb. 10:29Mt 7:6; Flp 3:18; Heb 6:6
Heb. 10:29Mt 26:28; Lu 22:20
Heb. 10:29Ef 4:30
Heb. 10:30De 32:35
Heb. 10:30De 32:36
Heb. 10:31Heb 12:29; 2Pe 2:4
Heb. 10:32Han 26:18; 2Kor 4:6; Heb 6:4
Heb. 10:32Flp 1:29; 2Ti 3:12
Heb. 10:331Kor 4:9
Heb. 10:33Flp 1:7
Heb. 10:34Mt 5:12
Heb. 10:34Lu 16:9
Heb. 10:35Mt 10:32
Heb. 10:35Joh 18:20; 1Kor 15:58
Heb. 10:36Lu 21:19; Jak 5:11
Heb. 10:36Ga 6:9
Heb. 10:36Ga 3:29; Kol 3:24
Heb. 10:37Jes 26:20
Heb. 10:37Hab 2:3; 2Pe 3:9
Heb. 10:38Hab 2:4; Joh 3:16; Ro 1:17
Heb. 10:38Hab 2:4; 1Jo 2:19
Heb. 10:392Pe 2:20
Heb. 10:391Te 5:9; 1Pe 1:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hebreërs 10:1-39

Hebreërs

10 Want aangesien die Wet ’n skaduwee+ het van die toekomstige goeie dinge, maar nie die wese van die dinge nie, kan mense nooit met dieselfde offerandes wat hulle van jaar tot jaar voortdurend bring, dié wat nader kom, tot volmaaktheid bring nie.+ 2 Sou hulle andersins nie opgehou het om offerandes te bring omdat dié wat heilige diens verrig en eens en vir altyd gereinig is, geen bewustheid van sondes meer sou hê nie?+ 3 Inteendeel, deur hierdie offerandes is daar van jaar tot jaar ’n herinnering aan sondes,+ 4 want dit is nie vir die bloed van bulle en van bokke moontlik om sondes weg te neem nie.+

5 Daarom sê hy wanneer hy in die wêreld inkom: “‘Offerande en offergawe wou u nie hê nie,+ maar u het vir my ’n liggaam berei.+ 6 U het nie heelbrandoffers en sondoffer goedgekeur nie.’+ 7 Toe het ek gesê: ‘Kyk! Ek het gekom (in die boekrol staan daar van my geskrywe)+ om u wil te doen, o God.’”+ 8 Nadat hy eers gesê het: “Offerandes en offergawes en heelbrandoffers en sondoffer wou u nie hê nie en het u nie goedgekeur nie”+—offerandes wat volgens die Wet gebring word+— 9 sê hy daarna: “Kyk! Ek het gekom om u wil te doen.”+ Hy doen weg met die eerste sodat hy die tweede tot stand kan bring.+ 10 Deur die genoemde “wil”+ is ons geheilig+ deur middel van die offer+ van die liggaam van Jesus Christus, eens+ en vir altyd.

11 Ook neem elke priester van dag tot dag+ sy plek in+ om openbare diens te verrig en om dieselfde offerandes dikwels te bring, aangesien dit sondes nooit heeltemal kan wegneem nie.+ 12 Maar hierdie man het vir altyd een offerande vir sondes gebring+ en het aan die regterhand van God gaan sit,+ 13 en hy wag van toe af totdat sy vyande ’n voetbank vir sy voete gemaak word.+ 14 Want deur een slagoffer+ het hy dié wat geheilig word, vir altyd tot volmaaktheid gebring.+ 15 Bowendien getuig ook die heilige gees+ aan ons, want nadat dit gesê het: 16 “‘Dit is die verbond wat ek ná daardie dae ten opsigte van hulle sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle hart sit, en in hulle verstand sal ek dit skryf’”,+ 17 sê dit daarna: “En ek sal hoegenaamd nie meer aan hulle sondes en hulle wettelose dade dink nie.”+ 18 Waar daar dan nou vergifnis+ hiervan is, is daar geen offer meer vir sonde nie.+

19 Daarom, broers, aangesien ons deur die bloed van Jesus vrymoedigheid het ten opsigte van die weg wat toegang+ tot die heiligdom+ verleen, 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+ 21 en aangesien ons ’n groot priester oor die huis van God het,+ 22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+ 23 Laat ons aan die openbare bekendmaking van ons hoop vashou+ sonder om te wankel,+ want hy wat beloof het, is getrou.+ 24 En laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke+ aan te spoor+ 25 en nie ons onderlinge vergadering nalaat+ soos party die gewoonte het nie, maar mekaar aanmoedig,+ en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.+

26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+ 27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel+ en ’n vurige jaloesie wat die teenstanders gaan verteer.+ 28 Enigiemand wat die wet van Moses verontagsaam het, sterf sonder medelye op die getuienis van twee of drie.+ 29 Hoeveel swaarder straf,+ dink julle, sal die mens dan waardig geag word wat die Seun van God vertrap het+ en wat die bloed+ van die verbond waardeur hy geheilig is, van gewone waarde geag het en wat die gees van onverdiende goedhartigheid met veragting beledig het?+ 30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+ 31 Dit is iets vreesliks om in die hande van die lewende God te val.+

32 Hou egter aan om die vroeëre dae te onthou waarin julle, nadat julle verlig is,+ onder baie lyding ’n groot stryd verduur het,+ 33 soms terwyl julle soos in ’n teater+ aan smaad sowel as verdrukkinge blootgestel is, en soms terwyl julle deelgenote geword het met dié wat so ’n ondervinding deurgemaak het.+ 34 Want julle het simpatie betuig met dié in die gevangenis en ook die plundering+ van julle besittings met vreugde aanvaar in die wete dat julle ’n beter en ’n blywende besitting het.+

35 Moet dus nie julle vrymoedigheid van spraak, wat ’n groot beloning inhou,+ weggooi nie.+ 36 Want julle het volharding nodig,+ sodat julle, nadat julle die wil van God gedoen het,+ die vervulling van die belofte kan ontvang.+ 37 Want nog “’n baie kort rukkie”,+ en “hy wat kom, sal kom en sal nie talm nie”.+ 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+ 39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel