18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
4 En hy sal aan jou die seën van Abraham gee,+ aan jou en jou saad by jou,+ sodat jy die land van jou vreemdelingskap,+ wat God aan Abraham gegee het,+ in besit kan neem.”