Eksodus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Intussen het ’n sekere man van die huis van Levi gegaan en ’n dogter van Levi geneem.+ Eksodus 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar.
16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar.