Genesis 29:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man hom met my verbind, want ek het vir hom drie seuns gebaar.” Daarom is hy Levi+ genoem. 1 Kronieke 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die seuns van Levi+ was Gerson,+ Kehat+ en Meraʹri.+
34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man hom met my verbind, want ek het vir hom drie seuns gebaar.” Daarom is hy Levi+ genoem.