Psalm 148:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vuur en hael, sneeu en dik rook,+Stormwind, wat sy woord volbring,+ Jesaja 30:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Jehovah sal beslis die waardigheid van sy stem+ laat hoor en die neerdaling van sy arm laat sien,+ in grimmige toorn+ en die vlam van ’n verterende vuur+ en in wolkbreuk en reënstorm+ en haelstene.+
8 Vuur en hael, sneeu en dik rook,+Stormwind, wat sy woord volbring,+ Jesaja 30:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Jehovah sal beslis die waardigheid van sy stem+ laat hoor en die neerdaling van sy arm laat sien,+ in grimmige toorn+ en die vlam van ’n verterende vuur+ en in wolkbreuk en reënstorm+ en haelstene.+
30 En Jehovah sal beslis die waardigheid van sy stem+ laat hoor en die neerdaling van sy arm laat sien,+ in grimmige toorn+ en die vlam van ’n verterende vuur+ en in wolkbreuk en reënstorm+ en haelstene.+