14 “Na verloop van sewe jaar moet julle elkeen sy broer, ’n Hebreeuse man,+ wat aan jou verkoop is+ en jou ses jaar gedien het, laat gaan;+ en jy moet hom vry van jou af laat weggaan.” Maar julle voorvaders het nie na my geluister nie, en ook het hulle nie gehoor gegee nie.+